DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Herstelwerk begin in McGregor ná stormskade

MCGREGOR - Basiese dienste word stadig maar seker herstel in die Wes-Kaapse dorp McGregor.

Verlede week se stormweer en oorstromings het die dorp se kragtoevoer ontwrig.

'n Deel van die pad wat na die naburige Robertson lei, het ook weggespoel.

Brandstof is laat Woensdagmiddag vir die eerste keer sedert die begin van verlede week in die dorp afgelewer.

Paid Content