HEILBRON_08
HEILBRON, VRYSTAAT - Inwoners van Heilbron in die Vrystaat vrees dat hul blyplek 'n spookdorp gaan word indien die waterkrisis voortduur.
Heilbron val onder die Ngwathe-munisipaliteit, wat Rand Water meer as R60-miljoen skuld.
Weens hul wanbetaling het Rand Water die watertoevoer na die munisipaliteit verminder.