CARNARVON - Suid-Afrika se sogenaamde astro-toerismestrategie is in Carnarvon in die Noord-Kaap bekendgestel.
Deur dié provinsie se sterrekundige kennis en hulpbronne te benut, word dit as 'n alternatief vir die land se ander gewilde toeristebestemmings bemark.