PRETORIA - Die skale by vanjaar se Goliat van Gat-pampoenfees het vanjaar effens minder gekreun as voorheen.
Hitte én reën het die pampoenkwekers in die noorde van die land die afgelope seisoen opgekeil.
Net enkele bielies kon vanjaar in die omtrek van 'n halwe ton inweeg.
Die feesrekord van 890 kg is twee jaar gelede opgestel.