DStv Channel 403 Sunday, 22 September 2024

Gehore landwyd op hul voete vir magiese Mirakel

POTCHEFSTROOM - Aardklop is dalk verby, maar die komende week is daar weer 'n geleentheid om een van die grootste produksies van die jaar te sien.

Die dramaturg Reza de Wet se teaterstuk, Mirakel, is terug op die planke - meer as 30 jaar nadat dit geskryf is.

Dit is die enigste produksie wat vanjaar by al die kunstefeeste opgevoer is en die sterbelaaide ensemble word lof toegeswaai.

In Potchefstroom is die regisseur, Marthinus Basson, en die akteurs Dawid Minnaar en Eben Genis bekroon.

Paid Content