DStv Channel 403 Wednesday, 15 January 2025

Fochville-kroegmoord: "Dit raak net al moeiliker"

FOCHVILLE - Die saak teen die vyf verdagtes wat glo betrokke was by 'n kroeggeveg in Fochville in Gauteng waarin 'n 33-jarige vrou dood is, is Dinsdag weer uitgestel.

Natasha Barnard is in Maart 2022 in die kroeg se parkeerterrein aangerand en in die vroeë oggendure by haar ma se huis afgelaai.

Nooddienspersoneel het haar later dood verklaar.

Paid Content