Familie van soldaat wat in DRK sneuwel pleit om antwoorde

Familie van soldaat wat in DRK sneuwel pleit om antwoorde
‘n 28-jarige Suid-Afrikaanse soldaat, Louis Moagi, is tydens hewige gevegte met M23-rebelle in Goma, in die Demokratiese Republiek van die Kongo, dood.
0 seconds of 1 minute, 54 secondsVolume 90%
Press shift question mark to access a list of keyboard shortcuts
00:00
01:54
01:54
 

Ga-Sekororo, Limpopo – ‘n 28-jarige Suid-Afrikaanse soldaat, Louis Moagi, is tydens hewige gevegte met M23-rebelle in Goma, in die Demokratiese Republiek van die Kongo, dood. 

Die dodetal van Suid-Afrikaanse soldate staan nou op 13.

Moagi se familie wil weet hoe hy gesneuwel het, en is bekommerd oor wanneer sy oorskot in die land sal aankom, sodat hulle hom ter ruste kan lê.

You May Also Like