DStv Channel 403 Monday, 23 September 2024

Faf, Jean en Malcolm se alma maters praat uit

JOHANNESBURG - Wat is tans die beste advertensie vir openbare skolesport?

Jip, die sukses van die huidige Springbokke.

Spelers soos Faf de Klerk, Malcolm Marx en Jean Kleyn het deur die hoërskoolrugbygeledere geklim en is nou van die bestes ter wêreld.

eNuus het by die drie rugbysterre se alma maters gaan kuier.

Paid Content