KAAPSTAD, WES-KAAP - Die geestesgesondheid van die mans en vroue in blou is weereens in die soeklig.
Dit na die soveelste voorval waarin 'n polisielid homself of iemand anders leed aangedoen het.
'n Adjudant-offisier wat 'n lyfwag van die Wes-Kaapse LUR vir Gemeenskapsveiligheid was, het homself tien dae gelede geskiet tydens 'n kollega se begrafnis.
Hy het oorleef, maar wat van die talle ander wat wel hul eie lewens neem en hul families wat agterbly?
Monique Mortlock-Malgas het hierdie verslag saamgestel.