DStv Channel 403 Monday, 23 September 2024

Einde van die Hillside-era: “Ons was besig met nasiebou”

JOHANNESBURG - Die laaste episode van 7de Laan wat in Desember uitgesaai word, is Vrydag verfilm.

Die SAUK het in Julie aangekondig dat die sepie beëindig word, 'n besluit wat die rolverdeling en aanhangers geskok het.

Eugenie Gregan het die laaste dag op stel saam met die span deurgebring.

Paid Content