DStv Channel 403 Monday, 30 September 2024

Eens 'n weeskind, nou wag die wêreldverhoog

PRETORIA - Van pleegsorg, na 'n kinderhuis, na 'n hawelose skuiling, en nou die wêreldverhoog.

Die 20-jarige Thabang Malan klim eersdaags op 'n vliegtuig om aan America's Got Talent te gaan deelneem.

Die reeks waarin hy te sien sal wees word oor 'n paar maande in Suid-Afrika uitgesaai.

Ons verslaggewer, Eugenie Gregan, het by die verfilming van sy musiekvideo vir die kompetisie met hom gesels.

Paid Content