Duisende vier Geloftedag by Voortrekkermonument

PRETORIA, GAUTENG - Nagenoeg 20 000 mense het Geloftedag by die Voortrekkermonument in Pretoria gevier.

Die gelofte wat 184 jaar gelede voor die Slag van Bloedrivier afgelê is, word tydens die geleentheid herdenk.

You May Also Like