DStv Channel 403 Thursday, 21 November 2024

Duisende maak stem dik teen Bela

Duisende maak stem dik teen Bela

PRETORIA, GAUTNEG  - Duisende mense het in Pretoria opgeruk om beswaar te maak teen die Bela-wet. 

Die optog was deel van die Solidariteitbeweging se stryd teen die implementering van twee van die wet se artikels.

Onderhandelings oor dié artikels, wat oor skole se taal- en toelatingsbeleid gaan, is tans aan die gang.

Die protesoptrede het by die Voortrekkermonument begin en van daar af na Vryheidspark beweeg, waar 'n memorandum aan verteenwoordigers van die regering oorhandig is.

Paid Content