JOAHNNESBURG, GAUTENG - Die Drakensberg Seunskoor se tradisionele Noël-toer het vanjaar op 'n hoë noot begin.
Dié gewilde Kerstoer word al dekades lank deur leerlinge van die Drakensbergseunskool in KwaZulu-Natal aangebied.
Danksy ‘n uitverkoopte vertoning by Melrose Arch in Johannesburg, gaan 30 000 behoeftige mense vanjaar 'n Kersbederf ontvang.