DStv Channel 403 Wednesday, 25 September 2024

Donker vooruitsigte vir watervoorsiening in SA

Kenners waarsku dat Suid-Afrika se watergehalte en -infrastruktuur al hoe meer agteruit gaan en dat ons nog vir lank 'n waterkrisis kan beleef.

Dit terwyl verskeie gebiede in Gauteng reeds maande lank sonder lopende water is.

31 mense is vroeër vanjaar in Hammanskraal dood weens 'n cholera-uitbreking - 'n tragedie wat volgens 'n waterkenner voorkom kon word.

Paid Content