Die kat kom weer, net die volgende d… ekade

Tien jaar gelede het Slinky, 'n grys gestreepte kat, in Johannesburg verdwyn.

Die week is hy, danksy 'n mikroskyfie, met sy eienaars herenig.

eNuus se Eugenie Gregan het dié kat uit die boom gaan kyk.

You May Also Like