eNuus het met advokaat Glynnis Breytenbach van die DA gesels oor die justisieminister, Thembi Simelane, se verskyning voor die parlementêre portefeuljekomitee oor die lening van meer as 'n halfmiljoen rand wat sy by Gundo Wealth Solutions aangegaan het.