DStv Channel 403 Wednesday, 01 January 2025

Dele van Wes-Kaap steier weens stormweer en vloede

DE DOORNS, WES-KAAP - Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het 'n dringende vergadering belê met rampbestuurspanne en munisipaliteite.

Dit nadat swaar reën oorstromings in dele van dié provinsie veroorsaak het.

Nog storms word boonop voorspel.

Paid Content