DStv Channel 403 Monday, 07 October 2024

Daisy de Melker ‘n eeu ná gifmoorde in nuwe boek bekyk

JOHANNESBURG, GAUTENG - Bykans 'n eeu nadat Daisy de Melker van die moord op haar seun en twee van haar mans aangekla is, gryp sy steeds mense se verbeelding aan.

Haar storie en hoe dit met dié van Johannesburg se ander berugte misdadigers vervleg is, word nou in 'n nuwe boek bekyk.

De Melker is uiteindelik in 1932 skuldig bevind aan die moord op haar seun en die doodstraf opgelê.

Paid Content