DStv Channel 403 Thursday, 10 October 2024

Charlie, Willy Wonka se avontuur vir eerste keer met tutu's en pirouettes vertel

Charlie, Willy Wonka se avontuur vir eerste keer met tutu's en pirouettes vertel

JOHANNESBURG, GAUTENG - Die 60-jaar oue storie oor 'n seun se avonture in Willy Wonka se sjokoladefabriek word nou op 'n nuwe manier vertel.

Joburg Ballet bied die eerste vollengte ballet ter wêreld van Roald Dahl se boek "Charlie and the Chocolate Factory" aan.

Die ballet se klankbaan is ook splinternuut en word deur die Johannesburgse Filharmoniese Orkes uitgevoer.

Paid Content