DStv Channel 403 Saturday, 21 September 2024

Buthelezi by Voortrekkermonument gehuldig

PRETORIA - Prins Mangosuthu Buthelezi is Vrydag deur die Afrikanergemeenskap gehuldig.

'n Gedenkdiens vir hom is in die Voortrekkermonument se Krugergalery gehou.

Dit is die eerste keer wat die monument 'n Zoeloe-leier só groet.

Paid Content