DStv Channel 403 Wednesday, 27 November 2024

Bourbons groet ná meer as drie dekades

BOURBONS_09_PM

POTCHEFSTROOM, NOORDWES - Ná presies 35 jaar het die laaste dag vir een van die Potchefstroomse studente-instellings aangebreek.

Die legendariese kuierplek Bourbon Street op die Bult sluit hul deure.

Die gebou is nou deur die evangelisasiegroep Fire and Fragrance gekoop, wat beoog om 'n Bybelskool hier te vestig.

Eugenie Gregan het een van die laaste kuiersessies by Bourbons bygewoon.

Paid Content