DStv Channel 403 Wednesday, 15 January 2025

"Borskanker wag nie vir 'n bewusmakingsmaand of ouderdom"

PRETORIA - Een uit elke 27 Suid-Afrikaanse vroue loop die risiko dat borskanker by hulle gediagnoseer kan word.

Vroeë opsporing, diagnose en behandeling kan jou lewe red.

Tog is baie vroue huiwerig om vir 'n mammogram te gaan.

Die Atterbury Trust werk dié week saam met die organisasie Screen Her, Save Her om hierdie ondersoek meer toeganklik vir vroue in Pretoria te maak.

Paid Content