Die nuwe nasionale minimumloon kan boemerang en inderwaarheid armoede vererger.
Só waarsku landboukenners, wat meen die verhoging gaan tot werksverliese lei.
Die styging van 8,5% in die minimumloon word 1 Maart van krag.
Dit is 2,5 persentasiepunte hoër as 2023 se gemiddelde inflasiekoers.