DStv Channel 403 Tuesday, 22 October 2024

Boere in KZN het slapelose nagte oor moontlike beurtwater

Boere in KZN het slapelose nagte oor moontlike beurtwater

KWADUKUZA, KWAZULU-NATAL - Boere in KwaZulu-Natal het slapelose nagte oor die feit dat hulle bedryf deur moontlike beurtwater lamgelê kan word.

Dit na die provinsie se LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake die voorstel vandeesweek geopper het.

Thulasizwe Buthelezi meen die bedryf gebruik groot hoeveelhede water en moet aan dieselfde inperkings as inwoners onderhorig wees.

Verbruikers in die eThekwini-metro en uMsunduzi-munisipaliteit loop reeds deur onder waterbeperkings. 

Paid Content