KAAPSTAD - Kleinsake-eienaars sê dit word al hoe moeiliker om hul besighede te midde van voortslepende beurtkrag te bedryf.
Fase 6 het verlede week 'n onwelkome terugkeer gemaak toe vyf opwekkingseenhede onklaar geraak het.
Eskom het Maandag aangekondig fase 4-kragonderbrekings word tot Saterdagoggend geïmplementeer.