DStv Channel 403 Thursday, 19 September 2024

Beeld word 50: "Ons wou lesers se wêreld verruim"

Beeld word 50: "Ons wou lesers se wêreld verruim"

JOHANNESBURG, GAUTENG - Van bekendes, berugtes, wêreldgebeure en plaaslike politiek - tot scoops, skelms, slenters en sportglorie.

Beeld was die afgelope halfeeu talle lesers in die noorde se voorkeurbron van nuus.

Die dagblad het 50 jaar oud geword.

Dit was 'n bittersoet viering, met die wete dat die einde van die gedrukte koerant in sig is.

Paid Content