JOHANNESBURG - Die ATKV het vanjaar vier individue vir hul bydrae tot die Afrikaanse taal- en kultuurlandskap vereer.
Die organisasie se Prestige-toekenning is hul hoogste erkenning.
Vorige ontvangers sluit TT Cloete, Mimi Coertse, Antjie Krog en Riaan Cruywagen in.