Aspirant jong mans- én vroue-rugbyspelers meld by Ope Dae vir Dowe Rugby aan

Die Suid-Afrika Dowe Rugbyvereniging is besig met ’n landwye veldtog om talentvolle spelers te werf.

Proewe is reeds in Pretoria gehou.

Intussen is die vereniging uit die veld geslaan oor die vlak van belangstelling wat hulle veral uit die Oos-Kaap kry.

You May Also Like