DStv Channel 403 Monday, 16 September 2024

Antjie Krog weer vereer: “Skryf gaan nie oor ikoon wees”

PRETORIA - Die gevierde digter en skrywer Antjie Krog is die week nog 'n keer vereer.

Die Universiteit van Pretoria het tydens hul lente-gradeplegtigheid 'n eredoktorsgraad aan haar toegeken.

Volgens die universiteit het die 71-jarige Krog se werk nie net die Suid-Afrikaanse letterkunde verbreed nie, maar ook nasiebou bevorder.

Eugenie Gregan het met haar gesels.

Paid Content