DStv Channel 403 Sunday, 29 September 2024

ANC vier fees wyl armes krepeer

ANC ARMES

MBOMBELA - Terwyl die ANC die afgelope week in Mbombela saamgetrek het om die party se 112de bestaansjaar te vier, het die stad se armes by verkeersligte bly staan om te bedel vir kos, geld, en werk.

Een desperate man met wie eNuus gepraat het, was in trane toe hy vertel het hoe pynlik die situasie vir hom is.

Paid Content