FREDDIE_06_PM
PALM RIDGE, GAUTENG - Een van die beskuldigdes in 'n dubbele moordsaak in Alberton in Gauteng is borgtog geweier.
Freddie Stapelberg word saam met 'n Zimbabwiër, Pardon Danhire, van die moorde op Nadine Terblanche en haar 9-jarige seun, Ruandré Vorster, aangekla.
Terblanche en Stapelberg was in 'n verhouding, en Danhire het as tuinier vir hulle gewerk.