DStv Channel 403 Saturday, 28 September 2024

Aardklop bied pitkos én feeskos na elke smaak

POTCHEFSTROOM - Potchefstroom hou dié week weer Aardklop en 'n ekonomiese inspuiting van miljoene rand vir die stad word verwag.

Behalwe vir topgehalte produksies en vertonings, stroom talle feesgangers ook na die feesterrein by die NWU se sportgronde om hulle honger mae te stil.

eNuus het die Aardklop-gunstelinge gaan uittoets.

Paid Content