Aandelemakelaar deel haar ekonomiese vooruitsigte vir 2025

Aan die begin van 2024 het ekonome verwag dat die Suid-Afrikaanse ekonomie gematigde groei sou ervaar.

Deur die loop van die jaar het die rand gemengde welslae behaal terwyl die prys van goud, een van Suid-Afrika se bekendste uitvoerprodukte, die hoogte ingeskiet het.

Faktore soos die verkiesing en nege maande sonder beurtkrag het ook 'n beduidende rol in die ekonomie gespeel.

eNuus vra wat ons van 2025 kan verwag.

You May Also Like