DStv Channel 403 Tuesday, 01 October 2024

7de Laan groet: "Ons was deel van mense se families"

Ná meer as twee dekades op die kassie kom 7de Laan in Desember vanjaar tot 'n einde.

Die SABC en Danie Odendaal-produksies het aangekondig dat die sepie ná 24 seisoene groet.

Die program is met verskeie Safta-toekennings bekroon en van Suid-Afrika se bekendste akteurs het oor die jare 'n draai in die Laan gemaak.

Die nuus het die rolverdeling en aanhangers geskok.

Eugenie Gregan het met Henry Mylne gesels, wat die regie van die meeste van die episodes behartig het.

Paid Content