MARI_INTV_DEEL1_04PM
Die 2024 Nasionale Verkiesing is vooraf bestempel as ’n stemdag wat waarskynlik ’n waterskeidingsoomblik sou wees in die land se politiek, en dit was toe ook so.
Mari Harris van die navorsingsmaatskappy Ipsos het by ons aangesluit om die kwessie van voorverkiesingspeilings en die sukses van die MK-party deur te trap.