Wes-Kaapse vrou bied LGBTQI-gemeenskap vertroosting

Roulet Ongansie word as die Florence Nightingale van Kraaifontein se LGBTQI-gemeenskap beskou.

KRAAIFONTEIN, KAAPSTAD - 'n Kraaifonteinse vrou het 'n veilige hawe vir talle lede van die LGBTQI-gemeenskap by haar huis geskep.

Die afgelope sewe jaar help Roulet Ongansie ook mense wat met MIV leef.

Haar behoefte om ander te help het uit haar eie tragedie ontstaan toe haar beste vriendin aan die virus dood is.

Source
eNuus

Paid Content