Wes-Kaap se tweede Covid-19-vlaag

Daar is nou byna soveel Covid-19 gevalle in die Wes-Kaap as wat daar aan die begin van Julie was.

KAAPSTAD - Die Wes-Kaap nader vir die tweede keer vanjaar die kerf van 10 000 aktiewe gevalle van Covid-19.

Die provinsie oorweeg dit daarom om sy pandemie-protokol te verskerp.

Dit sluit in moontlike bykomende inperkingsregulasies in sekere gebiede.

Source
eNuus

Paid Content