Weermagweduwee wag al vier jaar vir pensioenuitbetaling na man se dood

Die weduwee van 'n soldaat wat drie dekades diens gedoen, het wag nou al vier jaar ná sy dood vir sy pensioenuitbetaling 

KAAPSTAD - Stafsersant Mncedisi Mandyu is dood verklaar nadat hy in 2016 op see naby Port St. Johns verdwyn het.

Mandyu het 34 jaar lank in die weermag gedien.

Na vier jaar is sy pensioenvoordele nog nie aan sy weduwee uitbetaal nie.

Navrae val op dowe ore.

Source
eNuus