Vragmotoraanvalle: Weermag tree dalk in

Die polisie sal na verwagting vra dat die weermag die land se paaie beveilig.

PRETORIA - Soldate gaan moontlik binnekort op Suid-Afrika se besigste roetes ontplooi word om vragmotors en hulle bestuurders teen aanvalle te beskerm.

eNuus het betroubaar verneem die polisie gaan die weermag vir bystand hiermee vra.

Twee dosyn vragmotors is in die afgelope week aangeval en minstens een bestuurder is dood.

Source
eNuus

Paid Content