Voortslepende roofprobleem in boek ontleed

Die oudpolisiebeampte Hennie Lochner onthul in 'n boek hoekom die stryd teen kontant- en transitorooftogte nie in Suid-Afrika gewen word nie.

PRETORIA – Kontant- en transitorooftogte sal nie hokgeslaan word as alle rowers nie op die toneel in hegtenis geneem word nie.

Dit is die bevinding van die oudpolisielid en misdaadkenner Hennie Lochner se nuwe boek, “Transito: The truth behind the big money robberies”.

Source
eNuus