Tuinmaak vir liggaam én siel

'n Kapenaar spog met die pragtuin wat hom gehelp het om ná 'n beroerte te herstel.

KAAPSTAD - Hy is deels verlam, maar dit het 'n Wes-Kaapse man nie gekeer om 'n blommekoning te word nie.

Oom Rowland Williams het 'n ernstige beroerte gehad, maar hy het sedertdien 'n bekende geword in sy tuisdorp, Pniel.

Tanya Nefdt het op Nasionale Tuindag by hom aangesluit.

Source
eNuus