Stuifmeel kan help om misdaadtonele te ontsyfer

Stuifmeel is nie net vir hooikoorslyers 'n kopseer nie, maar nou ook vir booswigte.

KAAPSTAD Stuifmeelontleders in Kaapstad sê dié vakgebied kan help om misdade op te los.

Wetenskaplikes kan help om raaisels oor moorde, verdwynings, en dwelmsmokkelary met behulp van stuifmeel-identifisering op te los.

Maar hoe word die kennis in Suid-Afrika aangewend?

Source
eNuus