Die Stad Kaapstad eis dat die polisie meer moet doen om bendegeweld vas te vat.
LAVENDER HILL - Die Stad Kaapstad eis dat die polisie meer moet doen om bendegeweld in gemeenskappe op die Kaapse Vlakte uit te roei.
Die DA-beheerde metroraad sê polisieminister Bheki Cele moet eerder probeer om bendegeweld in bedwang te bring as om strande te patrolleer.
Source
eNuus