Skop, skiet en rampokker

Randolf Jorberg beskryf die intimidasie wat sakelui in die gasvryheidsbedryf ervaar soos iets uit ’n slegte fliek.

STELLENBOSCH Die leier van ’n veldtog teen rampokkery in Kaapstad vrees vir sy lewe.

Randolf Jorberg van die Beerhouse-restaurantketting sê hy is gewaarsku om nie terug te keer na Suid-Afrika nie, omdat hy hom uitgespreek het teen die intimidasie en afdreiging van ondernemings in en om Kaapstad.

Source
eNuus