Ses nuwe skuilings vir slagoffers van geslagsgeweld

Daar is tans niks wat vermeende oortreders verhoed om steeds in dieselfde huis of gemeenskap as hulle slagoffers te bly nie.

PHILIPPI, KAAPSTAD - Sommige slagoffers van geslagsgeweld het geen ander keuse nie as om in dieselfde huis of gemeenskap te woon as diegene wat hulle aanrand en mishandel.

Maar die Wes-Kaapse provinsiale regering het met 'n oplossing vorendag gekom.

Die departemente van Openbare Werke en Maatskaplike Ontwikkeling gaan ses huise wat tans leeg staan, in plekke van veiligheid omskep.

Wees gewaarsku dat die inhoud van hierdie berig sommige kykers kan ontstel.

Source
eNuus

Paid Content