Rekordoes vir Wes-Kaapse boere

‘n Groep boere wat voorheen plaaswerkers was, besit en bestuur die 580-hektaar plaas Agri Dwala naby Napier in die Overberg.

NAPIER, WES-KAAP Die Wes-Kaap verwag vanjaar ’n rekord-graanoes.

Die meerderheid van die land se gars en kanola kom van dié provinsie af en volgens ’n landbou-ekonoom lyk dit of vanjaar ongekende oeste sal lewer.

Na drie tot vier jaar se erge droogte is boere baie dankbaar vir die jaar se goeie reën, maar die gereelde reënbuie kan ook die gehalte van die oes verswak.

Source
eNuus