Regering wil Khoisan-groep by Uniegebou verwyder

Dit is nou twee jaar sedert Hoofman Khoisan SA en ander lede van die stam by die tuine van die Uniegebou begin woon het om President Cyril Ramaphosa bewus te maak van hul lot.  

UNIEGEBOU – Die Departement van Openbare Werke het hofstukke ingedien om ’n uitsettingsbevel te bekom om lede van die Khoisan-gemeenskap, wat by die tuine van die Uniegebou hul intrek geneem het, te verwyder.

Hoofman Khoisan SA het in 2018 van die Oos-Kaap na die hoofstad gestap om die regering te probeer dwing om op hul eise te reageer.

Een van die eise is om as eerste nasie erken te word.

Source
eNuus