Plaasmisdaadprobleem in Senekal glo lankal gerapporteer

n Dossier wat deel uitmaak van n uitgebreide ondersoek na veediefstal en plaasaanvalle in die Senekal-distrik, is na bewering in Januarie aan die Valke oorhandig.

PRETORIA - Die minister van Polisie, Bheki Cele, het bevestig een van Brendin Horner se vermeende moordenaars is al 16 keer vantevore in hegtenis geneem.

Daar word beweer polisielede is moontlik betrokke by veediefstal in dié gebied.

Die onafhanklike polisieondersoekdirektoraat ondersoek die bewerings.

Source
eNuus