Pixie uit terroriste se kloue gered, wys nou tande vir skelms

Die vierpotige-misdaadvegter is een van RAPS K9 Law Enforcement se nuutste rekrute en gaan by die OR Tambo Internasionale lughawe aantree vir diens.

KEMPTPON PARK, GAUTENG 'n Duitse Herdershond genaamd Pixie is vyf maande gelede uit die kloue van vermeende terroriste gered.

Maar ook dié hond kry haar dag, en nou is sy slaggereed om vir skelms tande te wys.

Die 18-maande-oue brakkie is as 'n dwelmsnuffelhond gesertifiseer.

Source
eNuus

Paid Content